Jesaja 46:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+ Romeine 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+
28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+