Lukas 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+ 2 Korintiërs 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ons werp redenasies omver, en elke hoë ding wat teen die kennis van God opgerig word;+ en ons bring elke gedagte in gevangenskap om dit aan die Christus gehoorsaam te maak;
13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+
5 Want ons werp redenasies omver, en elke hoë ding wat teen die kennis van God opgerig word;+ en ons bring elke gedagte in gevangenskap om dit aan die Christus gehoorsaam te maak;