13 Want die manne wat goed dien, verwerf vir hulleself ’n goeie reputasie+ en groot vrymoedigheid van spraak+ in die geloof in verband met Christus Jesus.
6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+