Efesiërs 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus, 1 Petrus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,
4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+