1 Korintiërs 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar ek verbly my oor die teenwoordigheid van Steʹfanas+ en Fortunaʹtus en Agaʹïkus, want hulle het daarvoor vergoed dat julle nie hier is nie. Filemon 13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek sou hom graag by my wou hou sodat hy my in jou plek+ kan aanhou dien in die gevangenisboeie+ wat ek ter wille van die goeie nuus dra.
17 Maar ek verbly my oor die teenwoordigheid van Steʹfanas+ en Fortunaʹtus en Agaʹïkus, want hulle het daarvoor vergoed dat julle nie hier is nie.
13 Ek sou hom graag by my wou hou sodat hy my in jou plek+ kan aanhou dien in die gevangenisboeie+ wat ek ter wille van die goeie nuus dra.