Romeine 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En moenie langer na hierdie stelsel van dinge gevorm word nie,+ maar word verander deur julle verstand te hervorm,+ dat julle kan seker maak+ wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil+ van God is. Efesiërs 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hou aan om seker te maak van wat vir die Here aanneemlik is;+
2 En moenie langer na hierdie stelsel van dinge gevorm word nie,+ maar word verander deur julle verstand te hervorm,+ dat julle kan seker maak+ wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil+ van God is.