1 Timoteus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dié verklaring is betroubaar.+ As ’n man na ’n opsienersamp+ streef, begeer hy ’n voortreflike werk. 1 Timoteus 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Net so moet bedieningsknegte+ ernstig wees, nie uit twee monde praat nie, hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig wees na oneerlike gewin+ nie
3 Dié verklaring is betroubaar.+ As ’n man na ’n opsienersamp+ streef, begeer hy ’n voortreflike werk.
8 Net so moet bedieningsknegte+ ernstig wees, nie uit twee monde praat nie, hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig wees na oneerlike gewin+ nie