Filippense 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en die meeste van die broers in die Here lê al hoe meer moed aan die dag om die woord van God onbevrees te spreek,+ omdat hulle weens my gevangenisboeie vertroue gekry het.
14 en die meeste van die broers in die Here lê al hoe meer moed aan die dag om die woord van God onbevrees te spreek,+ omdat hulle weens my gevangenisboeie vertroue gekry het.