Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+

  • Hebreërs 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom is hy dan ’n middelaar+ van ’n nuwe verbond, sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang,+ aangesien ’n dood plaasgevind het om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.+

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel