25 Gevolglik het die ander dissipels vir hom gesê: “Ons het die Here gesien!” Maar hy het vir hulle gesê: “Tensy ek in sy hande die merk van die spykers sien en my vinger in die merk van die spykers steek en my hand in sy sy steek,+ sal ek beslis nie glo nie.”+