Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar

  • 2 Timoteus 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Van nou af is die kroon van regverdigheid vir my weggelê,+ wat die Here, die regverdige regter,+ my in daardie dag+ as beloning sal gee,+ en tog, nie net aan my nie, maar ook aan almal wat sy openbaarwording liefgehad het.

  • Hebreërs 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel