12 Beklee julle dan, as God se uitverkorenes,+ heilig en gelief, met die tere geneenthede van medelye,+ goedhartigheid, ootmoed,+ sagmoedigheid+ en lankmoedigheid.+
13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah lief is, want God het julle van die begin af vir redding gekies+ deur julle met gees+ te heilig+ en deur julle geloof in die waarheid.+