Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Julle moet niemand enigiets verskuldig wees nie,+ behalwe om mekaar lief te hê;+ want hy wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+

  • Jakobus 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.

  • 1 Petrus 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Noudat julle julle siel gesuiwer het+ deur julle gehoorsaamheid aan die waarheid met ongeveinsde broederlike geneentheid+ as resultaat, moet julle mekaar intens liefhê uit die hart.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel