Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “WEEKLAAG, want die dag van Jehovah is naby!+ As ’n plundering van die Almagtige af sal dit kom.+

  • Sefanja 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Die groot dag+ van Jehovah is naby.+ Dit is naby en kom baie vinnig nader.+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ ’n Sterk man laat ’n kreet daar hoor.+

  • 2 Petrus 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Tog sal Jehovah se dag+ soos ’n dief kom,+ waarop die hemele met ’n sissende gedruis sal verbygaan,+ die elemente, wat intens warm sal wees, tot niet gemaak sal word,+ en die aarde+ en die werke daarin ontdek sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel