Matteus 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en weens die toename in wetteloosheid+ sal die liefde van die meeste verkoel.+ Judas 19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dit is hulle wat skeidings veroorsaak,+ dierlike mense+ wat nie geestelikheid het nie.+