Spreuke 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek het by die land van die luiaard+ verbygegaan en by die wingerd van die mens wat nie ’n verstandige hart het nie.+ 1 Tessalonisense 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.
30 Ek het by die land van die luiaard+ verbygegaan en by die wingerd van die mens wat nie ’n verstandige hart het nie.+
14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.