Romeine 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Julle moet niemand enigiets verskuldig wees nie,+ behalwe om mekaar lief te hê;+ want hy wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+ Galasiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+
8 Julle moet niemand enigiets verskuldig wees nie,+ behalwe om mekaar lief te hê;+ want hy wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+
6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+