2 Korintiërs 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En geen wonder nie, want Satan self hou aan om hom in ’n engel van lig te verander.+ Openbaring 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+
14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+