Romeine 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+ 1 Korintiërs 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarom, hetsy julle eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot heerlikheid van God.+ Efesiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wees slawe met goeie neigings, soos vir Jehovah+ en nie vir mense nie,
12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+