Galasiërs 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof, Jakobus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+
22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof,
17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+