Kolossense 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En wanneer hierdie brief by julle gelees is, moet julle reël dat dit ook in die gemeente van die Laodisense gelees word+ en dat julle ook die een uit Laodiseʹa lees. 1 Tessalonisense 5:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ek lê julle by die Here die plegtige verpligting op dat hierdie brief vir al die broers gelees word.+
16 En wanneer hierdie brief by julle gelees is, moet julle reël dat dit ook in die gemeente van die Laodisense gelees word+ en dat julle ook die een uit Laodiseʹa lees.
27 Ek lê julle by die Here die plegtige verpligting op dat hierdie brief vir al die broers gelees word.+