8 of hy wat vermaan, laat hy hom toelê op sy vermaning;+ hy wat uitdeel, laat hy dit doen met milddadigheid;+ hy wat die leiding neem,+ laat hy dit doen in alle erns; hy wat barmhartigheid bewys,+ laat hy dit doen met blymoedigheid.
17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;