Filippense 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en hulle einde is vernietiging,+ en hulle god is hulle buik,+ en hulle heerlikheid bestaan in hulle skande,+ en hulle verstande is gerig op dinge op die aarde.+ Judas 19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dit is hulle wat skeidings veroorsaak,+ dierlike mense+ wat nie geestelikheid het nie.+
19 en hulle einde is vernietiging,+ en hulle god is hulle buik,+ en hulle heerlikheid bestaan in hulle skande,+ en hulle verstande is gerig op dinge op die aarde.+