Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand,

  • Filippense 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

  • Kolossense 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en om na die mate van sy glorieryke mag+ kragtig gemaak te word met alle krag om ten volle te volhard+ en lankmoedig te wees met vreugde,

  • 1 Petrus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel