Psalm 119:101 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 101 Van elke slegte pad het ek my voete teruggehou,+Sodat ek u woord kan onderhou.+ 2 Timoteus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+ Jakobus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.
24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+
13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.