Genesis 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+ 1 Korintiërs 14:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Laat die vroue stilbly+ in die gemeentes, want hulle word nie toegelaat om te praat nie, maar laat hulle onderdanig wees,+ net soos die Wet+ sê.
16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+
34 Laat die vroue stilbly+ in die gemeentes, want hulle word nie toegelaat om te praat nie, maar laat hulle onderdanig wees,+ net soos die Wet+ sê.