1 Petrus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Versterk derhalwe julle verstand vir bedrywigheid,+ bly volkome nugter van verstand;+ vestig julle hoop op die onverdiende goedhartigheid+ wat julle deel sal word by die openbaring+ van Jesus Christus. 1 Petrus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 wat deur hom in God glo,+ die een wat hom uit die dode opgewek+ en hom heerlikheid gegee het,+ sodat julle geloof en hoop op God kan wees.+
13 Versterk derhalwe julle verstand vir bedrywigheid,+ bly volkome nugter van verstand;+ vestig julle hoop op die onverdiende goedhartigheid+ wat julle deel sal word by die openbaring+ van Jesus Christus.
21 wat deur hom in God glo,+ die een wat hom uit die dode opgewek+ en hom heerlikheid gegee het,+ sodat julle geloof en hoop op God kan wees.+