Filippense 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat julle redelikheid+ aan alle mense bekend word. Die Here is naby.+ Jakobus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+
17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+