Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 110:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 110 Jehovah het vir my Here gesê:+

      “Sit aan my regterhand+

      Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+

  • Handelinge 2:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.

  • Handelinge 7:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 Maar hy het, vol heilige gees, in die hemel ingetuur en God se heerlikheid gesien en Jesus wat aan God se regterhand staan,+

  • Romeine 8:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+

  • Kolossense 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 As julle egter saam met die Christus opgewek is,+ gaan dan voort om die dinge te soek wat daar bo is,+ waar die Christus aan die regterhand van God sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel