Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Let dan op God se goedhartigheid+ en strengheid.+ Strengheid teenoor dié wat geval het,+ maar God se goedhartigheid teenoor jou, mits jy in sy goedhartigheid bly;+ anders sal jy ook afgekap word.+

  • 2 Korintiërs 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Deur die Christus het ons dan nou so ’n vertroue+ teenoor God.

  • 1 Johannes 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Hy wat nie liefhet nie, bly in die dood.+

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel