Galasiërs 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar toe die voleinding van die tyd aangebreek het,+ het God sy Seun uitgestuur,+ wat uit ’n vrou gebore is+ en onder die wet te staan gekom het,+ 1 Petrus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hulle het bly ondersoek watter besondere tydperk+ of watter soort tydperk die gees+ in hulle aangaande Christus aangedui het+ toe dit vooraf getuig het oor die lyding vir Christus+ en oor die heerlikheid+ wat hierop sou volg. 1 Petrus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy is weliswaar voor die grondlegging+ van die wêreld vooruitgeken, maar hy is aan die einde van die tye openbaar gemaak ter wille van julle+
4 Maar toe die voleinding van die tyd aangebreek het,+ het God sy Seun uitgestuur,+ wat uit ’n vrou gebore is+ en onder die wet te staan gekom het,+
11 Hulle het bly ondersoek watter besondere tydperk+ of watter soort tydperk die gees+ in hulle aangaande Christus aangedui het+ toe dit vooraf getuig het oor die lyding vir Christus+ en oor die heerlikheid+ wat hierop sou volg.
20 Hy is weliswaar voor die grondlegging+ van die wêreld vooruitgeken, maar hy is aan die einde van die tye openbaar gemaak ter wille van julle+