Efesiërs 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar Hebreërs 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+
18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar
26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+