Romeine 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Moenie traag wees in julle bedrywighede nie.+ Gloei van die gees.+ Dien Jehovah as slawe.+ Openbaring 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Nietemin het ek dít teen jou, dat jy die liefde wat jy eers gehad het, verlaat het.+