Romeine 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Christus is die einde van die Wet,+ sodat elkeen wat geloof beoefen, regverdigheid kan verkry.+ Hebreërs 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want aangesien die priesterskap verander word,+ kom daar noodwendig ook ’n verandering van die wet.+
4 Want Christus is die einde van die Wet,+ sodat elkeen wat geloof beoefen, regverdigheid kan verkry.+
12 Want aangesien die priesterskap verander word,+ kom daar noodwendig ook ’n verandering van die wet.+