12 Pas op, broers, dat daar nooit in enigeen van julle ’n goddelose hart met ’n gebrek aan geloof ontwikkel deurdat hy hom van die lewende God terugtrek nie;+
17 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie voorkennis het,+ moet julle op julle hoede wees dat julle nie saam met hulle deur die dwaling van die wettrotserende mense weggelei word en van julle eie standvastigheid wegval nie.+