Romeine 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 net soos daar geskrywe staan: “Ek het jou as ’n vader van baie nasies aangestel.”)+ Dit was voor die aangesig van die Een in wie hy geloof gehad het, ja, van God, wat die dooies lewend maak+ en die dinge wat nie is nie, roep asof hulle is.+
17 net soos daar geskrywe staan: “Ek het jou as ’n vader van baie nasies aangestel.”)+ Dit was voor die aangesig van die Een in wie hy geloof gehad het, ja, van God, wat die dooies lewend maak+ en die dinge wat nie is nie, roep asof hulle is.+