1 Korintiërs 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hierdie dinge het hulle as voorbeelde bly oorkom, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing+ vir ons op wie die eindes van die stelsels van dinge+ gekom het. 1 Korintiërs 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Nou is Christus egter uit die dode opgewek,+ die eersteling+ van dié wat ontslaap het.+
11 En hierdie dinge het hulle as voorbeelde bly oorkom, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing+ vir ons op wie die eindes van die stelsels van dinge+ gekom het.