Psalm 110:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Hebreërs 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar hierdie man het vir altyd een offerande vir sondes gebring+ en het aan die regterhand van God gaan sit,+
110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
12 Maar hierdie man het vir altyd een offerande vir sondes gebring+ en het aan die regterhand van God gaan sit,+