Psalm 87:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wanneer Jehovah die volke opskryf, sal hy bekend maak:+“Hierdie een is daar gebore.”+ Sela. Openbaring 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+ Openbaring 21:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+
4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+
27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+