Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 die Seun van die mens het gekom en wel geëet en gedrink,+ en tog sê mense: ‘Kyk! ’n Mens wat vraatsugtig en aan wyn verslaaf is, ’n vriend van belastinggaarders en sondaars.’+ Nietemin, die wysheid word deur sy werke geregverdig.”+

  • Johannes 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+

  • Johannes 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy het hierdie dinge gesê, en hierna het hy vir hulle gesê: “Laʹsarus, ons vriend, het gaan rus, maar ek reis daarheen om hom uit die slaap wakker te maak.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel