Hebreërs 10:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+ Jakobus 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar laat hom aanhou om in geloof te vra,+ sonder om enigsins te twyfel,+ want hy wat twyfel, is soos ’n golf van die see wat deur die wind gedryf+ en heen en weer gewaai word.
39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+
6 Maar laat hom aanhou om in geloof te vra,+ sonder om enigsins te twyfel,+ want hy wat twyfel, is soos ’n golf van die see wat deur die wind gedryf+ en heen en weer gewaai word.