Romeine 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees. 1 Korintiërs 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar voedsel sal ons nie by God aanbeveel nie;+ as ons nie eet nie, skiet ons nie te kort nie, en as ons eet, het ons geen verdienste vir onsself nie.+ Kolossense 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat niemand julle dan in verband met eet en drink+ of met betrekking tot ’n fees+ of ’n viering van die nuwemaan+ of van ’n sabbat+ oordeel nie;+
17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees.
8 Maar voedsel sal ons nie by God aanbeveel nie;+ as ons nie eet nie, skiet ons nie te kort nie, en as ons eet, het ons geen verdienste vir onsself nie.+
16 Laat niemand julle dan in verband met eet en drink+ of met betrekking tot ’n fees+ of ’n viering van die nuwemaan+ of van ’n sabbat+ oordeel nie;+