Johannes 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ was die Woord,+ en die Woord was by God,+ en die Woord was ’n god.+ Kolossense 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy is die beeld+ van die onsigbare+ God, die eersgeborene+ van die hele skepping;