15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+
8 Hy wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.+ Met dié doel is die Seun van God openbaar gemaak,+ naamlik om die werke van die Duiwel te verbreek.+