Jesaja 40:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk,+ want die gees van Jehovah het daarop geblaas.+ Waarlik, die volk is groen gras.+ Matteus 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ek sê weer vir julle: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.”+
7 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk,+ want die gees van Jehovah het daarop geblaas.+ Waarlik, die volk is groen gras.+
24 Ek sê weer vir julle: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.”+