Handelinge 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Petrus vir haar gesê: “Waarom het julle twee ooreengekom om die gees van Jehovah op die proef te stel?+ Kyk! Die voete van dié wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra.” 1 Petrus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat niemand van julle egter ly+ as ’n moordenaar of ’n dief of ’n kwaaddoener of as iemand wat hom met ander se sake bemoei nie.+
9 Toe het Petrus vir haar gesê: “Waarom het julle twee ooreengekom om die gees van Jehovah op die proef te stel?+ Kyk! Die voete van dié wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra.”
15 Laat niemand van julle egter ly+ as ’n moordenaar of ’n dief of ’n kwaaddoener of as iemand wat hom met ander se sake bemoei nie.+