Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dié tent is ’n illustrasie+ vir die vasgestelde tyd wat nou hier is,+ en in ooreenstemming daarmee word gawes sowel as offerandes gebring.+ Dié kan egter nie die man wat heilige diens verrig, tot volmaaktheid bring+ wat sy gewete betref nie,+

  • Hebreërs 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?

  • Hebreërs 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Sou hulle andersins nie opgehou het om offerandes te bring omdat dié wat heilige diens verrig en eens en vir altyd gereinig is, geen bewustheid van sondes meer sou hê nie?+

  • Hebreërs 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel