Levitikus 6:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “‘Alles wat aan die vleis daarvan raak, sal heilig word,+ en wanneer iemand van die bloed daarvan op ’n kleed spat,+ moet jy dit waarop hy bloed spat, op ’n heilige plek was.+ Hebreërs 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en Jesus, die middelaar+ van ’n nuwe verbond,+ en die bloed van die besprinkeling,+ wat op ’n beter wyse as Abel se bloed spreek.+
27 “‘Alles wat aan die vleis daarvan raak, sal heilig word,+ en wanneer iemand van die bloed daarvan op ’n kleed spat,+ moet jy dit waarop hy bloed spat, op ’n heilige plek was.+
24 en Jesus, die middelaar+ van ’n nuwe verbond,+ en die bloed van die besprinkeling,+ wat op ’n beter wyse as Abel se bloed spreek.+