Johannes 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+
14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+