1 Johannes 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daar is geen vrees in die liefde nie,+ maar volmaakte liefde werp vrees uit,+ want vrees veroorsaak ’n stremming. Ja, hy wat in vrees verkeer, is nie tot volmaaktheid gebring in die liefde nie.+
18 Daar is geen vrees in die liefde nie,+ maar volmaakte liefde werp vrees uit,+ want vrees veroorsaak ’n stremming. Ja, hy wat in vrees verkeer, is nie tot volmaaktheid gebring in die liefde nie.+